Testi Pap Is Dik - Van Pletzen, Biggy, Tim Beumers

Pap Is Dik - Van Pletzen, Biggy, Tim Beumers
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Pap Is Dik, artista - Van Pletzen
Data di rilascio: 02.04.2020
Limiti di età: 18+
Linguaggio delle canzoni: afrikaans

Pap Is Dik

Skep op, skep op, die pap is dik
Die pap is dik, die pap is dik
Skep op, skep op, die pap is dik
Die pap is dik, die pap is dik
Skep op, die pap is dik, wil net die geld in my sak in sit
Ryk jy dit, ooh jinne Biggy is die shit
Is tyd om te rol met ‘n g, maak kak as ek jump op die scene
Maak koekies Romany Cream, elke keer as hulle my sien
Ay hard gewerk and got a bietjie famous
A lot of love and haters on my anus
One fokken song en die charts was myne
Wat ruk die ding met ‘n moerse kring van die heel begin
Ay en ek reel dit in net om die dik lekke vibes te bring
Skep op, skep op, die pap is dik
Die pap is dik, die pap is dik
Jys net naar, jou bek is dik
Jou bek is dik, jou bek is dik
WP beamers Biggy
Hou dit altyd sleazy
Vat dit somtyds easy, ma ons maak kak vanaand
Amsterdam tot Jozi, Berlin tot Benoni
Ons gee nie om oor jou nie
Ons maak kak vanaand, yo dudes, kom roer die pap
Mense soek daai stywe kak
Oh yes ek is vet gevreet
Is sommer nou pap nat gesweet so
Vra die dames, weet jy waar die kraan is
Ay groot hond is dors, ek soek water saam my pap en wors
Pap is dik, skep op, skep op
Pap is dik, skep op, skep op
Skep op, skep op, die pap is dik
Die pap is dik, die pap is dik
Jys net naar, jou bek is dik
Jou bek is dik, jou bek is dik

Condividi testi:

Scrivi cosa ne pensi dei testi!

Altre canzoni dell'artista:

NomeAnno
Jet Blue Jet ft. Leftside, GTA, Razz 2018

Testi dell'artista: Biggy