Testi Vier Seisoene Kind - Tasche, Francois Van Coke

Vier Seisoene Kind - Tasche, Francois Van Coke
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Vier Seisoene Kind, artista - Tasche
Data di rilascio: 14.11.2019
Linguaggio delle canzoni: afrikaans

Vier Seisoene Kind

Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die winter vure brand
En die nagte vir die somer lê en wag
Sy giet haar trane in die see
Stuur haar woorde met die wind
Na die strande van lank vergete smart
Vier seisoene kind, met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind
Met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Sy maak vir my n painting van die huis
As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
Sy gee vir my haar soet September geur
As die boland lê en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur
Vier seisoene kind, met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Vier seisoene kind met die
Winter in jou oë, waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind

Condividi testi:

Scrivi cosa ne pensi dei testi!

Altre canzoni dell'artista:

NomeAnno
Heen En Weer ft. Tasche 2020
Ek Skyn (Heilig) 2019