| Wie regeer
| Chi governa
|
| Wie is in beheer
| Chi è il responsabile
|
| Wie’s die Begin en die Einde
| Chi è l'inizio e la fine
|
| Die Een wat is, wat was en wat kom
| Colui che è, che era e che deve venire
|
| My hart wil sing
| Il mio cuore vuole cantare
|
| Alle eer wil ek bring
| Voglio portare tutto l'onore
|
| Hy’s die Weg en die Waarheid
| Egli è la Via e la Verità
|
| Daar’s niemand, niemand soos Hy
| Non c'è nessuno, nessuno come Lui
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Gee eer aan Hom (Halleluja)
| Dagli gloria (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Loof sy heilige naam
| Lodate il suo santo nome
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Vertrou op Hom (Halleluja)
| Fidati di lui (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Hy kom om ons te haal
| Viene a prenderci
|
| Elke knie sal buig
| Ogni ginocchio si piegherà
|
| En elke tong sal getuig
| E ogni lingua testimonierà
|
| Hy’t die dood vir ewig oorwin
| Vince la morte per sempre
|
| Hy’t opgestaan!
| Si alzò!
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Gee eer aan Hom (Halleluja)
| Dagli gloria (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Loof sy heilige naam
| Lodate il suo santo nome
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Vertrou op Hom (Halleluja)
| Fidati di lui (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Hy kom om ons te haal
| Viene a prenderci
|
| In 'n donker wêreld vra almal
| In un mondo oscuro, tutti chiedono
|
| Wie sal die volk kom lei
| Chi guiderà il popolo
|
| Dis die Ruiter op die witperd
| È il Cavaliere sul Cavallo Bianco
|
| Hy kom! | Lui sta arrivando! |
| Hy kom vir jou en my!
| Sta venendo per te e per me!
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Gee eer aan Hom (Halleluja)
| Dagli gloria (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Loof sy heilige naam
| Lodate il suo santo nome
|
| Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
| Alza le mani (Canta Alleluia)
|
| Vertrou op Hom (Halleluja)
| Fidati di lui (Alleluia)
|
| Ons Koning kom
| Il nostro Re sta arrivando
|
| Hy kom om ons te haal | Viene a prenderci |