| Jy is soos rooiwyn, raak beter elke dag |
| Jy maak my dronk op liefde, jy het my in jou mag |
| Jy is soos water deur alles wat jy gee |
| Jy hou my aan die lewe jy red my elke keer |
| Ek wil nie sonder jou nie, ek kan nie sonder jou nie |
| Hoe lank gaan ek jou liefhê? |
| Tot die branders almal stil lê |
| en die groenste woude groei in die woestyn |
| En hoe lank sal jy my liefhê? |
| Totdat ek my kop gaan neerlê |
| en nogsteeds sal jy my hart by jou hê |
| So lank sal ek jou liefhê |
| Jy is soos heuning |
| 'n Goue stukkie soet |
| Jy troos my met jou druppels |
| Jy gee my nuwe moed |
| Jy’s soos 'n reënboog, |
| jou kleure in my swart |
| Jou liefde het nie einde |
| jou goudpot is jou hart |
| Ek wil nie sonder jou nie, ek kan nie sonder jou nie |
| Hoe lank gaan ek jou liefhê? |
| Tot die branders almal stil lê |
| en die groenste woude groei in die woestyn |
| En hoe lank sal jy my liefhê? |
| Totdat ek my kop gaan neerlê |
| en nogsteeds sal jy my hart by jou hê |
| So lank sal ek jou liefhê |
| So lank sal ek jou liefhê |
| Hoe lank gaan ek jou liefhê? |
| Tot die branders almal stil lê |
| en die groenste woude groei in die woestyn |
| En hoe lank sal jy my liefhê? |
| Totdat ek my kop gaan neerlê |
| en nogsteeds sal jy my hart by jou hê |
| Hoe lank gaan ek jou liefhê? |
| Tot die branders almal stil lê |
| en die groenste woude groei in die woestyn |
| En hoe lank sal jy my liefhê? |
| Totdat ek my kop gaan neerlê |
| en nogsteeds sal jy my hart by jou hê |
| So lank sal ek jou liefhê |
| Hoe lank sal ek jou liefhê? |
| So lank sal ek jou liefhê |
| Hoe lank sal jy my liefhê? |
| Totdat ek my kop gaan neerlê |
| en nogsteeds sal jy my hart by jou hê |
| So lank sal ek jou liefhê |