Testo Melanie - Jay

Melanie - Jay
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Melanie , di -Jay
Canzone dall'album: Potjie is Groot Inbly Konsert
Nel genere:Иностранная авторская песня
Data di rilascio:23.07.2020
Lingua della canzone:Afrikaans
Etichetta discografica:Coleske Artists

Seleziona la lingua in cui tradurre:

Melanie
Dis wat my kop vir my wou doen.
Dis my hart wat jou nie los nie.
Het ek nie so die tyd gemors nie.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.
Ek wens jy kan dit vir my vra.
Ek sal jou op my hande dra.
Want jy bly nog steeds my grootste sonde.
Jy smeer die sout terug in my wonde.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Ek het verander, ek wens jy kon my glo.
As 'n man 'n vrou lief het, dan maak … hy so.
Melanie.
Kom ons maak 'n simfonie.
Ek skryf vir jou die melodie.
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie
Kom sing vir my die harmonie.
Melanie.
Jy sê, jy sal dit vir my wys.
Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
Jy breek my hart net weer en weer en weer.
Melanie.
Melanie.

Scrivi cosa pensi del testo!

Altre canzoni dell'artista: