Testo Da Vat Hy - Jay

Da Vat Hy - Jay
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Da Vat Hy , di -Jay
Nel genere:Иностранная авторская песня
Data di rilascio:23.07.2020
Lingua della canzone:afrikaans

Seleziona la lingua in cui tradurre:

Da Vat Hy
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag
Maak hom mak, maak hom joune
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy
Vleisie op die kole, broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe 'n aand om te onthou
Da' vat hy, my bokkie da' vat hy
Niks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor en partytjie van agter
Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy
Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
Donkie jare laas het die speakers so geraas
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars
Da' vat hy
Hmmm, my bokkie da' vat hy
Met jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het 'n kabriolet gery
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
Niks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor en partytjie van agter
Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy
Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
Los jou houding by die huis en ek kry jou op die dansvloer
(O da' vat hy)
Ek het lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou
(O da' vat hy)
Gooi hom in die son dat hy refs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy
Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
O my bokkie da' vat hy
O my bokkie da' vat hy

Condividi il testo:

Scrivi cosa pensi del testo!

Altre canzoni dell'artista: