Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Boeredans, artista - Appel
Data di rilascio: 31.10.2019
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
Boeredans |
Almal is hier is ‘n mandjie dans |
Die kos gepak in ‘n Checkers sak |
Gekookte eier met Aromat |
Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack |
Die kinders speel in die agter grond |
Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hie rond |
‘n Jägermeister maak die maag gesond |
En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere |
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare |
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien |
Dis so lekker by ‘n boeredans |
Slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar |
En ek ‘n Christmas wurm speel ‘n boere waltz |
En die gees loop hoog in die skuur vanaand |
Want ons dans alweer in Afrikaans |
Die bakkie staan tot moertoe gone |
Van heine en vere trek die boere saam |
Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom |
Tot die honde huil en my skoon ma brom |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere |
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare |
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien |
Dis so lekker by ‘n boeredans |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere |
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere |
Almal dans, almal dans |
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare |
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien |
Dis so lekker by ‘n boeredans |