| Nes die geroesde hok gaan die kettings breek |
| Ek is klaar gejok my polse sweet soos ‘n ou windpomp |
| Jy vat my hand sit dit teen jou rok |
| Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor |
| Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë |
| Ek kan voel hoe ek die greep verloor |
| Jy maak die honde los ek is op jou spoor |
| Ek is op jou spoor |
| Brandewyn en Coca Cola |
| Is jy die gif wat my so stout maak |
| Soos petrol en vuur |
| Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand |
| In hierdie groot boere hart |
| Brandewyn en Coca Cola |
| Ek sal jou 7 sakke sout dra |
| Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat |
| In hierdie groot boere hart |
| Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy |
| Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars |
| Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor |