| Voel jy dit is jou land |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Skryf jou naam in die bosveld sand |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Jy’t ‘n stem gekry begin te praat |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Is tyd dat jy weer jou kruisie maak |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Sal jy veg vir jou medemens |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Jou lewe gee vir ‘n ander een |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| vir ‘n slag weer braai |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Hoop geloof en liefde saai |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
| Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
| Dis wie jy is en dis in jou bloed |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |
| Is jy die een wat die vakkel dra |
| Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
| As vir niks staan sal jy vir alles val |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |
| Is nou die tyd om saam te staan |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Die stilte breek en geraas te maak |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Die kleinste flam kan ‘n veld brand maak |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Laat ‘n duisend stem weer een man raak |
| (Ja my vriend eks ‘n patriot) |
| Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
| Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
| Dis wie jy is en dis in jou bloed |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |
| Is jy die een wat die vakkel dra |
| Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
| As vir niks staan sal jy vir alles val |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |
| Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
| Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
| Dis wie jy is en dis in jou bloed |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |
| Is jy die een wat die vakkel dra |
| Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
| As vir niks staan sal jy vir alles val |
| Ja my vriend eks ‘n patriot |