Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone So Bly Jy Glo My Vrind, artista - Appel
Data di rilascio: 31.10.2019
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
So Bly Jy Glo My Vrind |
Daar is stemme wat praat in sy gange |
Stemme wat vrot van die verlange |
Hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water |
Whiskey en water |
‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn |
Kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn |
Ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn |
Ons gaan nou saam baklei |
Gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man |
Deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar |
Come hell or high water my bloed bek is daar |
Ek is so bly jy glo my kind |
So bly jy glo my kind |
Die vraat van die dae, die dae daar in Baanstabel straat |
Hoe jou BMX se speke en die koning van harte kon praat |
Jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer |
Jy het geglo soos ‘n kind |
Eks so bly jy glo my vrind |