| Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
| Ehi, bentornato, ci sei mancato abbastanza a lungo
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Of was dit swart en wit
| O era in bianco e nero
|
| Was dit, ongeskik
| Era, inappropriato
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Dankie Here dat u opgetel het
| Grazie Signore per aver raccolto
|
| Amal het doodgedruk
| Amal uccisa
|
| Eks alleen, dis middernag
| Sono solo, è mezzanotte
|
| En almal is ongeskik
| E tutti sono inadatti
|
| Dis donker en die donderweer slaan
| È buio e tuoni
|
| Dit reën alweer vannag
| Sta piovendo di nuovo stasera
|
| Ek het bietjie vêr gestap
| Ho camminato un po' lontano
|
| Opsoek na bietjie krag
| Alla ricerca di un po' di potere
|
| Aan die diepkant van die swembad
| Alla fine della piscina
|
| Is ek opsoek na bietjie lug
| Sto cercando un po' d'aria?
|
| Ek probeer oorstap maar daars gate in my brug
| Sto cercando di attraversare ma ci sono dei buchi nel mio ponte
|
| Ek verloor alweer 'n klein-klein stukkie van my hart
| Sto perdendo di nuovo un pezzettino del mio cuore
|
| As ek keer op keer totsiens sê
| Se dico addio più e più volte
|
| En strukkies bind om smart
| E i frammenti si legano in modo intelligente
|
| Maar daars pyn diep daar onder
| Ma là sotto c'è dolore
|
| Onder al my skille
| Sotto tutta la mia pelle
|
| En daars wyn vir wegsteek en sakkies vol van pille
| E c'è vino da nascondere e borse piene di pillole
|
| So ek sit maar trug en nog vat 'n slukkie vir die pyn
| Quindi mi siedo e bevo ancora un sorso per il dolore
|
| Want waar ek waak in die naglug sal die pyn gou verdwyn
| Perché dove mi sveglio nell'aria notturna, il dolore scomparirà presto
|
| Dis skemer in my woorde en middernag in my vers
| È il tramonto nelle mie parole e la mezzanotte nei miei versi
|
| Ek dans saam met spoke om die flikkers van 'n kers
| Ballo con i fantasmi attorno al guizzo di una candela
|
| In 'n modderdam vol onssin sit 'n seun en skep nog pap
| In uno stagno di fango pieno di sciocchezze un ragazzo si siede e crea altro porridge
|
| Sonsondergange wat iets werd is vat 'n tydjie om na te stap
| I tramonti che valgono qualcosa richiedono un po' di tempo per fare un'escursione
|
| Daars pyle in my boog en vele vere in my hoed
| Ci sono frecce nel mio arco e molte piume nel mio cappello
|
| Maar die seile van my sielskip
| Ma le vele della mia anima navigano
|
| Is deur gewere bebloed
| È stato dissanguato dalle pistole
|
| Daar is stof op die horison en klippe in die pad
| C'è polvere all'orizzonte e pietre sulla strada
|
| Maar as ek stop en soek vir water
| Ma se mi fermo e cerco l'acqua
|
| Sal dit dalk verby my stap
| Potrebbe passare davanti a me
|
| Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
| Ehi, bentornato, ci sei mancato abbastanza a lungo
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Of was dit swart en wit
| O era in bianco e nero
|
| Was dit, ongeskik
| Era, inappropriato
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Ek is bleikbaar klaar verlos deur drippels op my kop
| A quanto pare sono già stato salvato dalle gocce sulla mia testa
|
| Maar my hande voel gebonde en ek sukkel om te stop
| Ma le mie mani si sentono legate e faccio fatica a fermarmi
|
| Die kooltjies van my entjies verbrand klaar my tyd
| I carboni ai miei piedi stanno già bruciando il mio tempo
|
| En die voëltjies by my venster het al lankal ophou fluit
| E gli uccelli alla mia finestra hanno smesso da tempo di fischiare
|
| My klere is in bondels en daars niemand wat wil stryk
| I miei vestiti sono in fagotti e non c'è nessuno che voglia stirare
|
| En die duiwel op my grondpad met haar blond gedyede pruik
| E il diavolo sulla mia strada sterrata con la sua parrucca bionda e spinosa
|
| Haar vingernaels is skerp en bloedrooi mooi gepaint
| Le sue unghie sono affilate e ben dipinte di rosso sangue
|
| En haar hande wat soos slange lyk het my lankal klaar gegryp
| E le sue mani che sembrano serpenti mi hanno afferrato da tempo
|
| Die meisie met die vlekke en stories oor ou smart
| La ragazza con le macchie e storie di vecchio dolore
|
| Het my weg laat kryp en neergegooi met snye in my hart
| Mi ha fatto strisciare via e mi ha buttato a terra con dei tagli nel mio cuore
|
| Ek was verkeerd gewees ek weet wit-leuntjies is nie reg nie
| Mi sbagliavo, so che le bugie bianche non sono giuste
|
| Maar ek het voort gebeur aangehou geen meer washouplek nie
| Ma continuavo a non succedere più il bucato
|
| Ons leer mos so raak groot probeer ons net ons bes
| Impariamo a crescere, quindi facciamo del nostro meglio
|
| En in die asbakkies van verkeerde keuses leer ons mos ons les
| E nei posacenere delle scelte sbagliate impariamo la nostra lezione
|
| Daar is pyn in elke oogwink en stories in elke kreukel
| C'è dolore in ogni battito di ciglia e storie in ogni piega
|
| Daar verskyn altyd duiwels in elke kombers wat ek heukel
| Ci sono sempre demoni in ogni coperta che lavoro all'uncinetto
|
| Daar verdwyn nog gedagtes met elke trekjie van 'n stok
| I pensieri scompaiono ancora ad ogni tiro di un bastone
|
| Verduidelik altyd verder as iemand wil kom klop
| Spiega sempre ulteriormente se qualcuno vuole venire a bussare
|
| Op die voorstoep van verlede is daar koffie aan die brou
| Il caffè sta preparando sul portico anteriore del passato
|
| In die voorskote van tannies is daar Wilson toffies net vir jou
| Nei grembiuli delle zie ci sono caramelle Wilson solo per te
|
| Maar draai sal hulle draai en voor lank is jy ook oud
| Ma girano si gireranno e in poco tempo sarai vecchio anche tu
|
| Wat jy saai sal jy maai en die donkerte is koud
| Quello che semini raccoglierai e l'oscurità è fredda
|
| Eks gesit op hierdie kersboom om die land 'n wenk te gee
| Sono seduto su questo albero di Natale per dare un suggerimento al paese
|
| Daar is al lankal nie meer tyd nie so hou op om om te gee
| Non c'è stato tempo per molto tempo, quindi smettila di preoccuparti
|
| Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
| Ehi, bentornato, ci sei mancato abbastanza a lungo
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Of was dit swart en wit
| O era in bianco e nero
|
| Was dit, ongeskik
| Era, inappropriato
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis
| Ehi, bentornato, ci sei mancato abbastanza a lungo
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar?
| C'era del colore lì?
|
| Of was dit swart en wit
| O era in bianco e nero
|
| Was dit, ongeskik
| Era, inappropriato
|
| Was dit alleen daar? | Era solo lì? |
| Was daar kleur daar? | C'era del colore lì? |