| Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand

|
| Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;

| Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —
| Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie è te veggente —
|
| Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
| Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...
|
| Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

| By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
| Di jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
|
| Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
| Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -
|
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
|
| Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
| Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -
|
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
|
| Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
| Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
|
| Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
| Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
|
| Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
| Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -
|
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
|
| Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —
| Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -
|
| Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? | Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? |