| Jy is my liefling en ek is so bly
| Sei il mio tesoro e io sono così felice
|
| Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my
| Qui il tempo è finito e tu ora mi stai aspettando
|
| Daar by jou woning sien ek weer die lug
| Là a casa tua rivedo il cielo
|
| En ek weet jy, my liefling, is terug
| E so che tu, mia cara, sei tornato
|
| As die maan opkom oor die velde
| Come la luna sorge sui campi
|
| En die sterretjies skyn in die lug
| E le stelle brillano nel cielo
|
| Dan voel ek so lief vir die wêreld
| Allora mi sento così amato dal mondo
|
| O ek weet my liefling is nou terug
| Oh, so che il mio tesoro è tornato ora
|
| Jy is my liefling en ek kom vanaand
| Sei il mio tesoro e vengo stasera
|
| Met die pad deur die land, deur die hek by die rant
| Con la strada attraverso il paese, attraverso il cancello al crinale
|
| Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
| Qui a Oom Willem senti l'abbaiare
|
| En jy hoor nou die draf van my perd | E ora senti il trotto del mio cavallo |