
Data di rilascio: 08.07.2020
Linguaggio delle canzoni: inglese
Deur Druk(originale) |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe seer dit is |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan my way, jy jou way |
Al hoe verkeerd dit is |
Stel ek myself gerus in dit |
Solank jy net tevrede is |
Voorspoed met als jy bly altyd my bra |
Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het |
Om ernstig te wees dis ‘n track wat ek nooit wou druk het |
Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou |
split dit en nooit wee saam wou spit het |
Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi |
Thanks vir al daai talks toe MC van ons af weg breek bri |
Onthou dit nog soos gister |
Ek weeti hoe kan dit nie by jou kleef nie |
Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick |
So once more |
I’m heart sore thought we have it how could you back up and line |
Like that bra you told me that you had my back bra |
Was dit manet vir die tracks bra |
Nous ek alleen op ‘n track jinne thanks bra |
‘n boetie is ‘n boetie ‘n boetie stays ‘n boetie |
But ‘n boetie don’t let boeties stand alone |
Maar ‘n boetie bly ‘n boetie dies vir een en elke boetie |
Boeties change… |
I just thought I’d let you know |
Dat ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe seer dit is |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan my way, jy jou way |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede is |
Stel ek myself gerus in dit |
Voorspoed met als jy bly altyd my bra |
En dies dieper as ‘n number |
Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh |
Verby die trane, slaap lose nagte |
My dankie gebedens draai nou na klagte |
Op my knieë soos Here U weet ek prys U |
Ma God my Vader ek like nie die way dit change nie |
U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie |
Ma Here nee asseblief Here nie hy nie |
Na my gebed het ek Bybel oop geslaan |
My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan |
Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is |
Na ek gelees het van Jesus en Petrus |
En dankie vir wat jy gese het in daai brief |
Erens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief |
So gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie |
By the way ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi |
Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi |
Jys inner circle Agemi jy ken die situasie |
My boetie ek en jy gaan lank terug |
Ma ek gaan aanstap dan loop ek met ‘n mes in my rug |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe seer dit is |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan my way, jy jou way |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede is |
Stel ek myself gerus in dit |
Voorspoed met als jy bly altyd my bra |
Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak |
Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas |
En as jy nie rap nie is cool ma jinne my bra ons is lank bra’s |
Ma hoekom is die bou nou common as ek en jy nou conversation maak |
As ek jou vra en dans dit messed up, is effed up |
Silence maak die vra vraer ok check: wat? |
Ek weet die porsies vali nie nca nie |
Imagine jy praat soos die met jou jare se bratjie |
Ma gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie |
So wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie |
Ek sê doen jou ding |
Moenie net da staan en praat nie |
Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie |
Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sali kan staan nie |
Baie van onse mense like praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou |
die |
Of hy wil dit of hy wil die |
Altyd ‘n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek is dit of die |
MC Early en Agemi, Earl and Agemi was ‘n groep |
21 gun salute |
Hai was die super troop |
Ons het die ding geruk |
Ons van een van die bestes |
Ma ek is Early B en uh… Aangename kennis |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe seer dit is |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan my way, jy jou way |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede is |
Stel ek myself gerus in dit |
Voorspoed met als jy bly altyd |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe seer dit is |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan my way, jy jou way |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede is |
Stel ek myself gerus in dit |
Voorspoed met als jy bly altyd bra |
(traduzione) |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe veggente dit è |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan a modo mio, a modo mio |
Al hoe verkeerd dit is |
Stel ek me stesso gerus in dit |
Solank jy net tevrede è |
Voorspoed ha incontrato jy bly altyd my bra |
Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het |
Om ernstig te wees dis 'n track wat ek nooit wou druk het |
Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou |
split dit en nooit wee saam wou spit het |
Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi |
Grazie vir al daai parla di toe MC van ons af weg breek bri |
Ontyou nog soos gister |
Ek weeti hoe kan dit nie di jou kleef nie |
Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick |
Quindi ancora una volta |
Sono rattristato dal pensiero che abbiamo come potresti eseguire il backup e la linea |
Come quel reggiseno che mi hai detto che avevi il mio reggiseno sulla schiena |
Era dit manet vir die track reggiseno |
Nous ek alleen op 'n track jinne grazie reggiseno |
'n boetie è 'n boetie 'n boetie stays 'n boetie |
Ma 'n boetie non lasciare che i boeties stiano da soli |
Maar 'n boetie bly 'n boetie dies vir een en elke boetie |
I bottini cambiano... |
Ho solo pensato di fartelo sapere |
Dat ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe veggente dit è |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan a modo mio, a modo mio |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede è |
Stel ek me stesso gerus in dit |
Voorspoed ha incontrato jy bly altyd my bra |
En dies dieper come numero 'n |
Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh |
Verby muori trane, schiaffo perdi nagte |
My dankie gebedens draai nou na klagte |
Op my knieë soos Here U weet ek prys U |
Ma Dio mio Vader ek like nie die way dit change nie |
U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie |
Ma Here nee asseblief Here nie hy nie |
Na my gebed het ek Bybel oop geslaan |
My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan |
Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is |
Na ek gelees het van Jesus en Petrus |
En dankie vir wat jy gese het in daai brief |
Erens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief |
Quindi gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie |
A proposito, ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi |
Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi |
Jys cerchia ristretta Agemi jy ken die situasie |
Il mio boetie ek en jy gaan lank terug |
Ma ek gaan aanstap dan loop ek met 'n mes in my rug |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe veggente dit è |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan a modo mio, a modo mio |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede è |
Stel ek me stesso gerus in dit |
Voorspoed ha incontrato jy bly altyd my bra |
Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak |
Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas |
En as jy nie rap nie is cool ma jinne my bra ons is lank bra's |
Ma hoekom è die bou nou comune come ek en jy nou conversazione maak |
Come ek jou vra en dans dit incasinato, è effamato |
Silenzio maak die vra vraer ok check: wat? |
Ek weet die porsies vali nie nca nie |
Immagina jy praat soos die met jou jare se bratjie |
Ma gazi, ek gaan aan incontrato wat ek maak hie |
Così wen of verloor is ek 'n voorbeeld vir die nasie |
Ek sê doen jou ding |
Moenie net da staan en praat nie |
Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie |
Moenie gaan vir 'n ding en agter na check jy sali kan staan nie |
Baie van onse mense come praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou |
morire |
Di hy wil dit di hy wil die |
Altyd 'n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek is dit of die |
MC Early en Agemi, Earl e Agemi erano 'n groep |
21 saluto di pistola |
Hai era la super truppa |
Ons het die ding geruk |
Ons van een van die bestes |
Ma ek is Early B en uh... Aangename kennis |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe veggente dit è |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan a modo mio, a modo mio |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede è |
Stel ek me stesso gerus in dit |
Voorspoed ha incontrato jy bly altyd |
Ek gaan deur dit druk |
Maaki saak hoe veggente dit è |
Verstaan dis hoe die lewe is |
Ek gaan a modo mio, a modo mio |
Al hoe verkeerd dit is |
Solank jy net tevrede è |
Stel ek me stesso gerus in dit |
Voorspoed ha incontrato il reggiseno jy bly altyd |
Nome | Anno |
---|---|
Toe Vind Ek Jou ft. Karen Zoid | 2021 |
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands | 2020 |
Pedestrian | 2015 |
Engel | 2015 |
Back Die Bokke ft. Justin Vega | 2019 |
Meisie Wat Haar Potlood Kou | 2015 |
Die Heelal ft. Early B | 2020 |
Beautiful | 2015 |
Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos | 2020 |
Afrikaners Is Plesierig | 2015 |
Blomme | 2021 |
Aeroplane Jane | 2015 |
Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid | 2017 |
Moet Vat | 2021 |
Forward | 2021 |
Die Beats Amazing ft. Early B | 2018 |
Blesser | 2018 |
Karoonag ft. Karen Zoid | 2017 |
Potte ft. Jack Parow, Justin Vega | 2018 |
Ben Ten | 2018 |