Testi di Toe Vind Ek Jou - Francois Van Coke, Karen Zoid

Toe Vind Ek Jou - Francois Van Coke, Karen Zoid
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Toe Vind Ek Jou, artista - Francois Van Coke
Data di rilascio: 25.04.2021
Linguaggio delle canzoni: afrikaans

Toe Vind Ek Jou

(originale)
Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer x4
Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet
Sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat
Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy’s my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy’s my lied
Jy’s my wysie
Ons het 'n hond
Ons het 'n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer
(traduzione)
Poso le braccia
Stasera per la prima volta
Mi vedo nei tuoi occhi
Ho perso questa guerra
Fisso il sangue sulle mie mani
So di essere cambiato
Pensi che stia solo parlando di nuovo
Ti voglio bene
Lo giuro
Nessuna pretesa
Nessun controllo x4
Oltre le voci che pattinano
Amici che salutano
Ci vediamo dopo
Ognuno trova la sua strada
So che anch'io devo fare tesoro di me
Ehi, il mio sudore
Ehi, piccola mia
Sei il mio rifugio
Non voglio mai farti piangere
Sei la mia canzone
Sei la mia melodia
Abbiamo un cane
Abbiamo una cabina
Ho dato abbastanza
Ho urlato abbastanza
Ho imparato molto tempo fa
Ma ancora ho provato
Fuggi come un traditore
Di ciò che mi trattiene
C'erano mostri nell'oscurità
Poi ti ho trovato
Lo giuro
Nessuna pretesa
Nessun controllo
Valutazione della traduzione: 5/5 | Voti: 1

Condividi la traduzione della canzone:

Scrivi cosa ne pensi dei testi!

Altre canzoni dell'artista:

NomeAnno
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands 2020
Engel 2015
Meisie Wat Haar Potlood Kou 2015
Beautiful 2015
Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos 2020
Afrikaners Is Plesierig 2015
Aeroplane Jane 2015
Deur Druk ft. Early B 2020
Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid 2017
Karoonag ft. Karen Zoid 2017
Born to Shine 2002
Want As Ek Droom 2010
Smile 2015
Drown out the Noise 2015
Dames en Here 2017
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk 2020
Feel so Strong ft. PJ Powers 2015
Vonkelvrou 2017
Vertaal 2017
Maak Dit of Breek Dit 2017