Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Tygerberg Vliegtuig, artista - Fokofpolisiekar.
Data di rilascio: 30.11.2012
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
Tygerberg Vliegtuig(originale) |
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand |
sou ek al my voornemings oorweeg |
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal |
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees |
ek’s gebore met 666 op my kop getattoeer |
ek probeer net vasklou aan wie ek is |
dis op die tv en dis in my brein |
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry |
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika |
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan |
die instruksies wat hul vir ons gee |
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly |
iemand moet vra hoekom |
ons almal vrek alleen |
ek probeer net vasklou aan wie ek is |
(traduzione) |
Se un aereo potesse schiantarsi in cima a Tygerberg stanotte |
prenderei in considerazione tutte le mie intenzioni |
è più facile consegnarmi prima che la macchina tradizionale venga a prendermi |
è la sensazione che qualcosa debba rompersi, è la paura innata |
Sono nato con 666 tatuato sulla testa |
Sto solo cercando di aggrapparmi a chi sono |
è in tv ed è nel mio cervello |
è terribile vedere come ci prende la mentalità da pecora |
lavoriamo tutti insieme sull'America africana |
disfunzione mentale generale basta leggere attentamente e poi seguire |
le istruzioni che ci danno |
lavorare, sposarsi e avere figli e possibilmente poi soffrire di depressione |
qualcuno dovrebbe chiedere perché |
moriamo tutti da soli |
Sto solo cercando di aggrapparmi a chi sono |