MUZTEXT
Testo Katriena - Karen Zoid
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Katriena , di -Karen Zoid Nel genere:Иностранный рок
Data di rilascio:14.05.2015
Lingua della canzone:Afrikaans
Seleziona la lingua in cui tradurre:
|
| Sy stap deur die bos |
| Deur die enkelvoetpad |
| Sy stap deur die bos |
| Deur die eensame dag |
| Die stilte wat roep soos die mens se verlange |
| Die mens se verlange |
| Alleen met slentergang |
| Katriena, Katriena, Katriena Katryn |
| Is lief vir haar lewe |
| En lief vir haar wyn |
| En lief vir haar wyn |
| Sy deel in haar pad |
| Met die heroinmonster |
| Sy voel hoe sy asem |
| In haar ore fluister |
| Sy sien |
| Sy versteen |
| As die lewe wyk |
| As die lewe wyk |
| Na die ewigheid |
| Katriena, Katriena, Katriena Katryn |
| Wees lief vir jou lewe |
| Wees lief vir jou wyn |
| Wees lief vir jou wyn |
| Sy voel hoe n rilling |
| In haar rug afwriemel |
| Sy sien hoe die engel |
| Van die dood vir haar staar |
| Die stilte word warm |
| Die lewe word donker |
| Die wereld word donker |
| As sy dood neer slaan |
| Katriena, Katriena, Katriena, Katriena Katryn |
| Was lief vir haar lewe |
| Was lief vir haar wyn |
| Was lief vir haar wyn |
| Katriena heroina |
| Katriena amfetamina |
| Katriena kokaina |
| Katriena |
| Liefde het n lettergreep |
| Katriena Katriena Katryn |
| Was lief vir haar lewe |
| En bietjie vir my |
| Katriena Katriena Katryn |
| Was te opgevang |
| In haar sadness en pyn |
Scrivi cosa pensi del testo!
Altre canzoni dell'artista:
| Nome | Anno |
|---|
| 2021 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2020 |
| 2017 |
| 2017 |
| 2017 |
| 2002 |
| 2010 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2015 |
| 2017 |