Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone Want As Ek Droom, artista - Karen Zoid
Data di rilascio: 28.10.2010
Linguaggio delle canzoni: inglese
Want As Ek Droom(originale) |
As ek staan, staan ek alleen. |
Ek wonder weer … |
wat nou? |
Ek wil meer as net oorleef. |
Die einde kom so gou. |
Elke keer, wat ek weer probeer. |
En oor begin, weet ek, ek sal moet. |
Elke maal, weer die prys betaal. |
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Want as ek droom, is als vergete. |
Want as ek droom, kan ek weer staan. |
Net as ek droom. |
Mmmmm |
Net as ek droom. |
Ek sal val, ek sal opstaan. |
Selfs … |
al kry ek seer. |
Waar’s die deur wat oop sal gaan? |
Die kans … |
wat ek begeer? |
Nog 'n keer, wat ek weer probeer. |
En oor begin, my voete ken die pad. |
Elke maal, sal ek die prys betaal. |
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Want as ek droom, is als vergete. |
Want as ek droom, is als volmaak. |
Gee my 'n kans, om myself te kan wees. |
Gee my 'n kans, om te gee. |
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. |
Gee my 'n kans, gee my 'n kans. |
Gee my 'n kans … |
Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Want as ek droom, is als vergete. |
Want as ek droom, kan ek weer staan. |
Net as ek droom. |
Net as ek droom. |
Net as ek droom. |
(traduzione) |
As ek staan, staan ek alleen. |
Ek meraviglio weer... |
cosa no? |
Ek wil meer as net oorleef. |
Die einde kom so gou. |
Elke keer, wat ek weer probeer. |
En oor begin, weet ek, ek sal moet. |
Elke maal, weer die prys betaal. |
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
Vuoi come ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Vuoi come ek droom, è als vergete. |
Vuoi come ek droom, kan ek weer staan. |
Netto come ek droom. |
Mmmmm |
Netto come ek droom. |
Ek sal val, ek sal opstaan. |
Sé… |
al kry ek veggente. |
Waar's die deur wat oop sal gaan? |
Die kans… |
cosa ek begeer? |
Nog 'n keer, wat ek weer probeer. |
En oor comincia, mio voete ken die pad. |
Elke maal, sal ek die prys betaal. |
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
Vuoi come ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Vuoi come ek droom, è als vergete. |
Vuoi come ek droom, è als volmaak. |
Gee my 'n kans, om me te kan wees. |
Gee my 'n kans, om te gee. |
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. |
Gee my 'n kans, gee my 'n kans. |
Accidenti mio 'n kans... |
Vuoi come ek droom, voel ek die oomblik. |
Want as ek droom, is ek al daar. |
Vuoi come ek droom, è als vergete. |
Vuoi come ek droom, kan ek weer staan. |
Netto come ek droom. |
Netto come ek droom. |
Netto come ek droom. |