| Jare gaan so gou verby weet jy dit voel soos gister
| Gli anni passano così in fretta che sai che sembra ieri
|
| Spore van ek en jy le diep in my hart sag
| Tracce di me e te giacciono nel profondo del mio cuore
|
| Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig
| Non ce l'avrei mai fatta senza di te, mio raggio di sole
|
| Elke goue oomblik sal ek hou verewig
| Ogni momento d'oro lo conserverò per sempre
|
| As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
| Se devo ricominciare, se devo ripercorrere la strada
|
| Stap elke tree saam met jou
| Fai ogni passo con te
|
| Ek weet liefde oorwin dit bly my anker
| So che l'amore vince rimane la mia ancora
|
| As ek weer moet kies
| Se dovessi scegliere di nuovo
|
| Weer en weer kies ek jou
| Ancora e ancora scelgo te
|
| Die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane
| Le tempeste ci hanno resi forti, ricordo attraverso tutte le lacrime
|
| Meer en meer lief geraak vir mekaar ek vir jou lief
| Innamorandosi sempre di più l'uno dell'altro ti amo
|
| Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jys my sonlig
| Non ce l'avrei mai fatta senza di te, sei il mio raggio di sole
|
| Elke goue oomblik saam met jou verewig
| Eterna ogni momento d'oro con te
|
| As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
| Se devo ricominciare, se devo ripercorrere la strada
|
| Stap elke tree saam met jou
| Fai ogni passo con te
|
| Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
| So che l'amore vince rimane la mia ancora la mia speranza
|
| As ek weer moet kies, kies ek jou
| Se devo scegliere ancora, scelgo te
|
| Weer en weer kies ek jou
| Ancora e ancora scelgo te
|
| Weer en weer kies ek jou
| Ancora e ancora scelgo te
|
| As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
| Se devo ricominciare, se devo ripercorrere la strada
|
| Stap elke tree saam met jou
| Fai ogni passo con te
|
| Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
| So che l'amore vince rimane la mia ancora la mia speranza
|
| As ek weer moet kies, kies ek jou
| Se devo scegliere ancora, scelgo te
|
| Weer en weer kies ek jou | Ancora e ancora scelgo te |