| Ontou jy nog, ons beloftes
| Slegatevi ancora, le nostre promesse
|
| Twee spore wat dieselfde pad begin
| Due tracce che iniziano lo stesso percorso
|
| Die saam besluit om een te wees
| Insieme decidono di essere uno
|
| Lief te hê en getrou te wees
| Amare ed essere fedeli
|
| Met my hand styf in joune
| Con la mia mano stretta nella tua
|
| Ek wil langs jou lê elke môre
| Voglio sdraiarmi accanto a te ogni mattina
|
| Ek wil jou vashou elke nag
| Voglio abbracciarti ogni notte
|
| Onder sterre oor ons drome waak
| Sotto le stelle che vegliano sui nostri sogni
|
| En saam ons kinders groot te maak
| E crescere i nostri figli insieme
|
| 'n Wens, my laaste wens
| Un desiderio, il mio ultimo desiderio
|
| Ek wil oud word saam met jou
| Voglio invecchiare con te
|
| Ek wil my lewe aan jou wei
| Voglio dedicare la mia vita a te
|
| Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
| Attraverso ogni ombra oscura e in alto sopra le scogliere
|
| Sal ek volg waar jy my lei
| Seguirò dove mi conduci?
|
| Al is daar silwer in jou hare
| Anche se c'è dell'argento nei tuoi capelli
|
| En jou jare begin wys
| E i tuoi anni iniziano a farsi sentire
|
| Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
| Finché morte non ci separi, ti amerò
|
| Want ek wil oud word saam met jou
| Perché voglio invecchiare con te
|
| 'n Leeftyd is nie genoeg nie
| Non basta una vita
|
| En vir ewig is te min vir my
| E per sempre è troppo poco per me
|
| Dis 'n eindelose wentelbaan
| È un'orbita senza fine
|
| Ek en jy en 'n lewe saam vir nou
| Io e te e una vita insieme per ora
|
| En een vir altyd
| E uno per sempre
|
| Ek wil oud word saam met jou
| Voglio invecchiare con te
|
| Ek wil my lewe aan jou wei
| Voglio dedicare la mia vita a te
|
| Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
| Attraverso ogni ombra oscura e in alto sopra le scogliere
|
| Sal ek volg waar jy my lei
| Seguirò dove mi conduci?
|
| Al is daar silwer in jou hare
| Anche se c'è dell'argento nei tuoi capelli
|
| En jou jare begin wys
| E i tuoi anni iniziano a farsi sentire
|
| Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
| Finché morte non ci separi, ti amerò
|
| Want ek wil oud word saam met jou | Perché voglio invecchiare con te |