Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Wit Vlag , di - Juanita Du PlessisData di rilascio: 10.05.2018
Lingua della canzone: afrikaans
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Wit Vlag , di - Juanita Du PlessisWit Vlag(originale) |
| Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. |
| Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie. |
| Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
| Wil nie meer met jou stry nie. |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie. |
| Ek weet daar’s dinge van my wat. |
| Wat jy nie kan verdra nie. |
| Hoe vervelig sou dit wees as. |
| As almal net perfek was. |
| Hier’s my wit vlag, ek gee oor. |
| Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug |
| Doen wat jy wil doen want ek wil. |
| Wil nie meer met jou baklei nie. |
| Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
| Wil nie meer met jou stry nie. |
| Sien jy my wit vlaggie. |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande. |
| Jy weet jou glimlag maak my. |
| Soos klei in jou hande. |
| Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou. |
| Hier’s my wit vlag ek gee oor. |
| Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug |
| Doen wat jy wil doen want ek wil. |
| Wil nie meer met jou baklei nie. |
| Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
| Wil nie meer met jou stry nie. |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Instrumenteel |
| Wees lief vir my net lief vir my want. |
| Jy sal my nooit verstaan nie … |
| Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. |
| Doen wat jy wil doen want ek wil. |
| Wil nie meer met jou baklei nie. |
| Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
| Wil nie meer met jou stry nie. |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Sien jy my wit vlag? |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Hier’s my wit vlaggie. |
| Sien jy my wit vlaggie? |
| Sien jy my wit vlag? |
| (traduzione) |
| Aspetta, aspetta, sto tenendo le mani in aria, aria. |
| Fai quello che vuoi perché non voglio più litigare con te. |
| Tieni, tieni, tengo le mani in aria, aria, dì quello che vuoi dire perché lo voglio. |
| Non voglio più discutere con te. |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Amami, amami solo perché non mi capirai mai. |
| So che ci sono cose su di me. |
| Quello che non sopporti. |
| Quanto sarebbe noioso se. |
| Se solo tutti fossero perfetti. |
| Ecco la mia bandiera bianca, mi arrendo. |
| Aspetta, aspetta, sto tenendo le mani in aria, aria |
| Fai quello che vuoi fare perché lo voglio. |
| Non voglio più litigare con te. |
| Tieni, tieni, tengo le mani in aria, aria, dì quello che vuoi dire perché lo voglio. |
| Non voglio più discutere con te. |
| Vedi la mia bandiera bianca. |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Il vecchio Kwaatjie, leccato kwaatjie vieni, vieni a mostrare i denti. |
| Sai che il tuo sorriso mi affascina. |
| Come argilla nelle tue mani. |
| Fermati ora, fermiamoci ora, posso tenerti per un po'. |
| Ecco la mia bandiera bianca mi arrendo. |
| Aspetta, aspetta, sto tenendo le mani in aria, aria |
| Fai quello che vuoi fare perché lo voglio. |
| Non voglio più litigare con te. |
| Tieni, tieni, tengo le mani in aria, aria, dì quello che vuoi dire perché lo voglio. |
| Non voglio più discutere con te. |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Strumentale |
| Amami amami solo perché. |
| Non mi capirai mai... |
| Aspetta, aspetta, sto tenendo le mani in aria, aria. |
| Fai quello che vuoi fare perché lo voglio. |
| Non voglio più litigare con te. |
| Tieni, tieni, tengo le mani in aria, aria, dì quello che vuoi dire perché lo voglio. |
| Non voglio più discutere con te. |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Ecco la mia bandiera bianca. |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Vedi la mia bandiera bianca? |
| Nome | Anno |
|---|---|
| Ons Koning Kom | 2008 |
| Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot | 2008 |
| Four Days Late | 2008 |
| Maak Dit Los! | 2020 |
| Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
| Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
| Ons Belofte Aan Mekaar | 2018 |
| Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis | 2016 |
| Kies Jou Weer | 2020 |
| Meisiekind | 2008 |
| Angel | 2008 |
| Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis | 2020 |
| Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
| Stem In Die Stilte ft. Theuns Jordaan | 2020 |
| Yum Yum | 2020 |
| #Ekbly | 2020 |
| Thorn In My Side | 2020 |
| See Toe | 2020 |
| Always on My Mind | 2015 |
| Blue Eyes Crying in the Rain | 2015 |