| Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding |
| Jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing |
| Sy sê my bolla bok vir jou ek steeds so lief |
| Jy lyk so yum yum kom soen my gou ‘seblief |
| Dis nog altyd jy na al die jare |
| ‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare |
| Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my |
| Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller |
| En als wat bo was is nou onder |
| Oh oh oh jy laat my tone lekker kry |
| Hy sê my flooi kalooi kom seil in hierdie hawe in |
| Jy lyk so yum yum vir jou wil ek bemin |
| Sy sê my botter bul jy’s net soos ‘n skoen wat pas |
| Ooh jy lyk so yum yum |
| Dis nog altyd jy na al die jare |
| ‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare |
| Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my |
| Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller |
| En als wat bo was is nou onder |
| Oh oh oh jy laat my tone lekker kry |
| Dis nog altyd jy na al die jare |
| ‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare |
| Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my |
| Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller |
| En als wat bo was is nou onder |
| Oh oh oh jy laat my tone lekker kry |
| Dis nog altyd jy na al die jare |
| ‘n ronde boepie met ‘n bietjie hare |
| Oh oh oh maar jy doen dit nog vir my |
| Hey jy |
| Hy sê al lyk jou heupies nou ‘n bietjie voller |
| En als wat bo was is nou onder |
| Oh oh oh jy laat my tone lekker kry |
| Sê oh oh oh jy laat my tone lekker kry |
| Hy sê my naartjie pit, jy bly nog die mooiste ding |
| Ooh jy lyk so yum yum jy laat my hart nog sing |