Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi trovare il testo della canzone See Toe, artista - Juanita Du Plessis
Data di rilascio: 27.02.2020
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
See Toe |
Klim in, in, in vakansie het begin |
Hey man dis die lewe die |
Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek |
Dit met ‘n kruisie af getel elke week |
Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak |
Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar |
Klim in, in, in vakansie het begin |
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard |
Almal wil see toe gaan |
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby |
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak |
Hey man dis die lewe die |
Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai |
Want ons hoor die branders net daar om die draai |
Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê |
Oe dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees |
Klim in, in, in vakansie het begin |
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard |
Almal wil see toe gaan |
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby |
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak |
Hey man dis die lewe die |
Vakansie, na na na vakansie, familie tyd, die beste tyd van die jaar die |
Oe see toe, na na na see toe |
Dis ons tyd om altyd te hou |
Klim in, in, in vakansie het begin |
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard |
Almal wil see toe gaan |
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby |
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak |
Klim in, in, in vakansie het begin |
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard |
Almal wil see toe gaan |
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby |
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak |
Hey man dis die lewe die |
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak |
Hey man dis die lewe die |