
Data di rilascio: 31.05.2008
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
Ons Koning Kom(originale) |
Wie regeer |
Wie is in beheer |
Wie’s die Begin en die Einde |
Die Een wat is, wat was en wat kom |
My hart wil sing |
Alle eer wil ek bring |
Hy’s die Weg en die Waarheid |
Daar’s niemand, niemand soos Hy |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Gee eer aan Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Loof sy heilige naam |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Vertrou op Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Hy kom om ons te haal |
Elke knie sal buig |
En elke tong sal getuig |
Hy’t die dood vir ewig oorwin |
Hy’t opgestaan! |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Gee eer aan Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Loof sy heilige naam |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Vertrou op Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Hy kom om ons te haal |
In 'n donker wêreld vra almal |
Wie sal die volk kom lei |
Dis die Ruiter op die witperd |
Hy kom! |
Hy kom vir jou en my! |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Gee eer aan Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Loof sy heilige naam |
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) |
Vertrou op Hom (Halleluja) |
Ons Koning kom |
Hy kom om ons te haal |
(traduzione) |
Chi governa |
Chi è il responsabile |
Chi è l'inizio e la fine |
Colui che è, che era e che deve venire |
Il mio cuore vuole cantare |
Voglio portare tutto l'onore |
Egli è la Via e la Verità |
Non c'è nessuno, nessuno come Lui |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Dagli gloria (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Lodate il suo santo nome |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Fidati di lui (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Viene a prenderci |
Ogni ginocchio si piegherà |
E ogni lingua testimonierà |
Vince la morte per sempre |
Si alzò! |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Dagli gloria (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Lodate il suo santo nome |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Fidati di lui (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Viene a prenderci |
In un mondo oscuro, tutti chiedono |
Chi guiderà il popolo |
È il Cavaliere sul Cavallo Bianco |
Lui sta arrivando! |
Sta venendo per te e per me! |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Dagli gloria (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Lodate il suo santo nome |
Alza le mani (Canta Alleluia) |
Fidati di lui (Alleluia) |
Il nostro Re sta arrivando |
Viene a prenderci |
Nome | Anno |
---|---|
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot | 2008 |
Four Days Late | 2008 |
Maak Dit Los! | 2020 |
Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Ons Belofte Aan Mekaar | 2018 |
Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis | 2016 |
Kies Jou Weer | 2020 |
Meisiekind | 2008 |
Angel | 2008 |
Wit Vlag | 2018 |
Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis | 2020 |
Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
Stem In Die Stilte ft. Theuns Jordaan | 2020 |
Yum Yum | 2020 |
#Ekbly | 2020 |
Thorn In My Side | 2020 |
See Toe | 2020 |
Always on My Mind | 2015 |
Blue Eyes Crying in the Rain | 2015 |