Testo Maak Dit Los! - Juanita Du Plessis

Maak Dit Los! - Juanita Du Plessis
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Maak Dit Los! , di -Juanita Du Plessis
Nel genere:Африканская музыка
Data di rilascio:27.02.2020
Lingua della canzone:afrikaans

Seleziona la lingua in cui tradurre:

Maak Dit Los!
Waars dit lekker, hiers dit lekker, maak dit los
Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan
Kap ‘n regs tot in 17de laan
Waar die jol is, waar dit vol is
Kom dans met my kom vat my vir ‘n draai
Musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai
Dis die plek die, los my net hier
Voel jy die vlamme, voel jy die vuur
Dinge raak al hoe warmer hier
Is jy al los, los, los
Hy gan ons bos, bos, bos
Sê my waars dit lekker
Waars dit lekker, hiers dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
Maak dit los
Wie gee om ons maak net wat ons wil
Niemand hoor nie so raas maar as jy wil
Waars die party, hiers die party
Voel jy die vlamme, voel jy die vuur
Dinge raak al hoe warmer hier
Is jy al los, los, los
Hy gan ons bos, bos, bos
Sê my waars dit lekker
Waars dit lekker, hiers dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
Maak dit los
Is jy al los, los, los
Hy gan ons bos, bos, bos
Sê my waars dit lekker
Waars dit lekker, hiers dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere
Maak dit los

Condividi il testo:

Scrivi cosa pensi del testo!

Altre canzoni dell'artista:

NomeAnno
2008
2008
2008
Dis Waar Ek Wil Wees
ft. Juanita Du Plessis
2010
Soos Bloed
ft. Juanita Du Plessis
2010
2018
Kinders Van Die Wind
ft. Juanita Du Plessis
2016
2020
2008
2008
2018
Just An Illusion
ft. Ruan Josh, Franja du Plessis
2020
2020
Stem In Die Stilte
ft. Theuns Jordaan
2020
2020
2020
2020
2020
2015
2015