| 'n Groot, groot leegte jang oor die klippe en sand |
| 'n leemte wat ons vas vang |
| Hang oor die klippe en die sand |
| En dan tussen ons tuin beland |
| Ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin |
| En koekonne vir al ons kinders te spin |
| Daai deel agter die struike en die grens van jou erf |
| Waar net jou bure se diere inkom |
| Daar lê die werklike waarde van jou eiendom |
| Daar is te veel van ons |
| Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom? |
| Snaaks genoeg vind ons vrede hierin |
| Dis moeilik om net alleen te sit |
| Daar is te veel mense en almal weet dit |
| Daar’s 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop |
| 'n Stoor vir ons huishoudelike stront |
| Ruimteboef vakbond vabond |
| Ingebreekte wilde kind |
| Kan jy tog ook net jou rus vind? |
| Ingebreekte wilde kind |
| Daai deel agter die struike |
| En die grens van jou erf |
| Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg |