
Data di rilascio: 27.12.2015
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
Rofstoeigreep(originale) |
Kan ons hierdie ding doen |
Kyk hoe dit voel |
Gee jou oogknip hier |
Of gee jy nie werklik om nie |
Kan ons hierdie ding doen vir 'n rukkie |
Kyk hoe dit voel |
Gee jou oogknip hier |
Of gee jy nie werklik om nie, of gee jy nie werklik om nie |
Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie |
En kyk hoe dit voel |
Verskriklik versigtig |
Ongeskik maar |
Hoe ookal |
Ek was opgesweep in 'n koue sweet |
Emosionele parapleeg |
Romanties analfabeet |
In 'n rofstoeigreep |
Dis skokkend hoe ons almal drom |
Om 'n ongelukstoneel |
Romanties analfabeet |
In 'n koue sweet |
Kan ons hierdie brein spoel |
Kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie |
En kyk hoe dit dan voel |
Onder die kraan hou en wag |
Vir al die sondes om af te was, sondes om af te was |
Gee jou oogknip hier |
Of sien jy nie werklik kans nie, of gee jy nie werklik om nie |
Hoe ookal |
Ek was opgesweep in 'n koue sweet |
Emosionele parapleeg |
Romanties analfabeet |
In 'n rofstoeigreep |
Dis skokkend hoe ons almal drom |
Om 'n ongelukstoneel |
Romanties analfabeet |
In 'n koue sweet |
Ek is die ongeluk |
Waarvan ek vroeër al gepraat het |
Ek is die ongeluk |
Waarvan ek vroeër al gepraat het |
Ek is die ongeluk |
Waarvan ek jou al gewaarsku het |
En ek is die ongeluk |
Waarvan ek jou |
Maar wat ookal |
Ek was opgesweep in 'n koue sweet |
Emosionele parapleeg |
Romanties analfabeet |
In 'n rofstoeigreep |
Dis skokkend hoe ons almal drom |
Om 'n ongelukstoneel |
Romanties analfabeet |
In 'n koue sweet |
(traduzione) |
Possiamo fare questa cosa |
Guarda come ci si sente |
Sbatti le palpebre qui |
O non ti interessa davvero |
Possiamo fare questa cosa per un po' |
Guarda come ci si sente |
Sbatti le palpebre qui |
O non ti interessa davvero, o non ti interessa davvero |
Puoi solleticare le corde del cuore di questo animale |
E guarda come ci si sente |
Terribilmente attento |
Non idoneo |
Tuttavia |
Sudavo freddo |
Paraplegico emotivo |
Romanzo analfabeta |
In un duro incontro di wrestling |
È scioccante come tutti noi tamburellamo |
Alla scena di un incidente |
Romanzo analfabeta |
In un sudore freddo |
Possiamo svuotare questo cervello |
Possiamo svuotare questo cervello per un po' |
E guarda come ci si sente allora |
Tieni e aspetta sotto il rubinetto |
Per tutti i peccati di lavatura, peccati di lavatura |
Sbatti le palpebre qui |
O non vedi davvero una possibilità, o non ti interessa davvero |
Tuttavia |
Sudavo freddo |
Paraplegico emotivo |
Romanzo analfabeta |
In un duro incontro di wrestling |
È scioccante come tutti noi tamburellamo |
Alla scena di un incidente |
Romanzo analfabeta |
In un sudore freddo |
Sono l'incidente |
Quello di cui ho parlato prima |
Sono l'incidente |
Quello di cui ho parlato prima |
Sono l'incidente |
Di cui ti ho già avvertito |
E io sono l'incidente |
Di cui ti dico |
Ma comunque |
Sudavo freddo |
Paraplegico emotivo |
Romanzo analfabeta |
In un duro incontro di wrestling |
È scioccante come tutti noi tamburellamo |
Alla scena di un incidente |
Romanzo analfabeta |
In un sudore freddo |
Nome | Anno |
---|---|
Klein Tambotieboom ft. Laurika Rauch | 2016 |
Tussen stasies ft. Die Heuwels Fantasties | 2010 |
Lieg Net Vir My | 2020 |
Koeëlbaai ft. JR | 2017 |
Ons Moet Leef ft. Ampie | 2020 |
Bietjie Hoop | 2017 |
Mejuffrou Sonneblom | 2020 |
Gebruik My | 2017 |
Doen Net Wat Ons Wil ft. Riana Nel | 2015 |
Niks En Nêrens | 2017 |
Verwag My Terug | 2020 |
Nare Kaskenades | 2012 |
Ek Mis Jou ft. Tarryn Lamb | 2020 |
In en uit | 2012 |
Doin' It Right | 2019 |
Die Volkslied | 2015 |