Traduzione del testo della canzone Jy Doen Dit Weer - Bobby Van Jaarsveld

Jy Doen Dit Weer - Bobby Van Jaarsveld
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Jy Doen Dit Weer , di -Bobby Van Jaarsveld
Nel genere:Африканская музыка
Data di rilascio:23.09.2012
Lingua della canzone:afrikaans

Seleziona la lingua in cui tradurre:

Jy Doen Dit Weer (originale)Jy Doen Dit Weer (traduzione)
Jy’t kom inkyk Stai entrando
Deur die vensters van my siel Attraverso le finestre della mia anima
Jy’t gesien ek was verniel Hai visto che sono stato distrutto
Maar dit kon jou nie afskrik nie Ma questo non potrebbe scoraggiarti
Jy wou regmaak Volevi aggiustare
Jy wou vrees in hoop omskep Volevi trasformare la paura in speranza
En my lief jy weet jy het E il mio amore sai di avere
Dis die liefde wat ons red È l'amore che ci salva
Jy doen dit weer Fallo di nuovo
Doen dit weer Fallo ancora
Jy kom en vat die seer Tu vieni e prendi il male
Jy maak dit heel Lo fai intero
Maak my heel Rendimi completo
Vir jou’s dit nooit te veel Per te non è mai troppo
Ek voel jou hier naby my ti sento vicino a me
Hoor hoe jy sê vir my Ascolta come me lo dici
Jy’s lief vir my Tu mi ami
Lief vir jou ti amo
Jy gee vir my Mi dai
Gee vir my Mi dia
Jou hele lewe Tutta la tua vita
En dit wys vir my E mi mostra
Wys vir my Fammi vedere
Dit is die rede om jou Questo è il motivo per te
Styf te wil vashou Vuoi tenerti stretto
Jou nooit te laat gaan Non lasciarti mai andare
Want ek is lief vir jou Perchè ti amo
Voel my liefde net vir jou Senti il ​​mio amore per te
Toe jy omkyk Quando ti guardavi intorno
Was my hart vir jou gestuur Lava il mio cuore inviato a te
Ek het myself nie verbeel nie Non mi immaginavo
Dit was vreeslose jonkheid Era una giovinezza senza paura
As ons terugkyk Se guardiamo indietro
Oor die jare reeds verby Negli anni già passati
Sou jy altyd veg vir my Combatteresti sempre per me
Dit was altyd net ek en jy Eravamo sempre solo io e te
Net ek en jy Solo io e te
Jy doen dit weer Fallo di nuovo
Doen dit weer Fallo ancora
Jy kom en vat die seer Tu vieni e prendi il male
Jy maak dit heel Lo fai intero
Maak my heel Rendimi completo
Vir jou’s dit nooit te veel Per te non è mai troppo
Ek voel jou hier naby my ti sento vicino a me
Hoor hoe jy sê vir my Ascolta come me lo dici
Jy’s lief vir my Tu mi ami
Lief vir jou ti amo
Voel my liefde net vir jou Senti il ​​mio amore per te
Jy doen dit weer Fallo di nuovo
Doen dit weer Fallo ancora
Jy kom en vat die seer Tu vieni e prendi il male
Jy maak dit heel Lo fai intero
Maak my heel Rendimi completo
Vir jou’s dit nooit te veel Per te non è mai troppo
Ek voel jou hier naby my ti sento vicino a me
Hoor hoe jy sê vir my Ascolta come me lo dici
Jy’s lief vir my Tu mi ami
Lief vir jouti amo
Valutazione della traduzione: 5/5|Voti: 1

Condividi la traduzione della canzone:

Scrivi cosa pensi del testo!

Altre canzoni dell'artista: