| As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander
| Se guardi te stesso cosa vedi e sarai in grado di cambiare
|
| Jy doen dit weer nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand
| Fallo di nuovo, ci vai di nuovo stasera
|
| En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte
| Ed è sempre lo stesso che vuoi sentire che sei la metà migliore
|
| En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry
| E devo ringraziare le mie stelle per aver trovato qualcuno come te
|
| So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val
| Quindi scendi da quel trono perché un giorno cadrai
|
| Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
| Sai chi sei, non mi abbatterai
|
| Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
| Questo è stato l'ultimo round che è finito ora
|
| Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
| Sono abbastanza contento che tu vada, non sarai in grado di riavermi indietro
|
| Hierdie was die laaste rondte daar is ander
| Questo è stato l'ultimo round ce ne sono altri
|
| Dit is nou verby
| È finito ora
|
| As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen
| Quando ti guardo negli occhi vedo e so cosa stai facendo adesso
|
| Jy doen dit weer, nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand
| Lo fai di nuovo, ancora una volta ci vai di nuovo stasera
|
| Jy’t gesê jy’t verander maar beloftes bly net woorde rondom jou
| Hai detto che stai cambiando ma le promesse rimangono solo parole intorno a te
|
| O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry
| Oh, mi chiedo se troverò mai più qualcuno come te
|
| So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val
| Quindi scendi da quel trono perché un giorno cadrai
|
| Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
| Sai chi sei, non mi abbatterai
|
| Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
| Questo è stato l'ultimo round che è finito ora
|
| Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
| Sono abbastanza contento che tu vada, non sarai in grado di riavermi indietro
|
| Hierdie was die laaste rondte daar is ander
| Questo è stato l'ultimo round ce ne sono altri
|
| Dit is nou verby
| È finito ora
|
| Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie
| Te l'avevo detto che non sarebbe mai potuto succedere di nuovo
|
| So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly
| Quindi è stata l'ultima volta che possiamo rimanere amici
|
| Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie
| Sai chi sei, non mi abbatterai
|
| Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby
| Questo è stato l'ultimo round che è finito ora
|
| Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie
| Sono abbastanza contento che tu vada, non sarai in grado di riavermi indietro
|
| Hierdie was die laaste rondte daar is ander
| Questo è stato l'ultimo round ce ne sono altri
|
| Dit is nou verby | È finito ora |