Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Vlieg Vanaand , di - Bobby Van Jaarsveld. Data di rilascio: 05.10.2009
Lingua della canzone: afrikaans
Informazioni sulla canzone In questa pagina puoi leggere il testo della canzone Vlieg Vanaand , di - Bobby Van Jaarsveld. Vlieg Vanaand(originale) |
| Die foto teen my muur is nog daar daar waar jy hom laas gehang het |
| Teen die muur en teen my hart |
| Herinneringe klou aan my, aan en aan totdat ek nie meer kan gaan nie |
| Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly |
| Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer |
| Die woorde in my kop kan ek nie keer |
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak |
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei |
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry |

| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak |
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry |
| Terug by my |
| Daar’s silhouette teen my muur van elke oomblik |
| Elke uur wat ons gedans het deur die nag |
| Die datums eggo in my kop, die dae het so lank geword |
| Vandat jy weg is, ek het gemaak of alles reg is hier by my |
| Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer |
| Die woorde in my kop kan ek nie keer |
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak |
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei |
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry |
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak |
| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak |
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry |
| Terug by my |
| Tyd laat my nou terug verlang my hart is seer dit raak nou lank |
| Die Hemel weet hoe ek verlang na jou |
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak |
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei |
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry |
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak |
| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak |
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry |
| Terug by my |
| (traduzione) |
| Il quadro sul mio muro è ancora lì dove l'hai appeso l'ultima volta |
| Contro il muro e contro il mio cuore |
| I ricordi si aggrappano a me, ancora e ancora fino a quando non posso più andare |
| Non riesco a capirlo, devo restare |
| L'oscura verità mi fa male e non è la prima volta |
| Non riesco a fermare le parole nella mia testa |
| Mi sembra di poter volare stanotte, toccare il cielo |
| Facendo una catena di stelle, spiegando le mie ali |
| Ti porterò un sasso sulla luna |

| Per mostrare a tutti che ho commesso un errore |
| Perdonami, farò tutto questo per riaverti |
| Torna da me |
| C'è una silhouette contro il mio muro di ogni momento |
| Ogni ora abbiamo ballato tutta la notte |
| Le date risuonano nella mia testa, i giorni sono diventati così lunghi |
| Da quando te ne sei andato, ho fatto finta che tutto andasse bene qui con me |
| L'oscura verità mi fa male e non è la prima volta |
| Non riesco a fermare le parole nella mia testa |
| Mi sembra di poter volare stanotte, toccare il cielo |
| Facendo una catena di stelle, spiegando le mie ali |
| Ti porterò un sasso sulla luna |
| Mi sembra di poter volare stanotte, toccare il cielo |
| Per mostrare a tutti che ho commesso un errore |
| Perdonami, farò tutto questo per riaverti |
| Torna da me |
| Il tempo mi fa desiderare indietro ora il mio cuore fa male ora sta diventando lungo |
| Il cielo sa quanto ti desidero |
| Mi sembra di poter volare stanotte, toccare il cielo |
| Facendo una catena di stelle, spiegando le mie ali |
| Ti porterò un sasso sulla luna |
| Mi sembra di poter volare stanotte, toccare il cielo |
| Per mostrare a tutti che ho commesso un errore |
| Perdonami, farò tutto questo per riaverti |
| Torna da me |
| Nome | Anno |
|---|---|
| Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
| It's Always Been You | 2015 |
| Yeshua, The Messiah | 2015 |
| Laat My Lewe | 2012 |
| Ek Wil Jou Held Wees | 2012 |
| Soet September | 2012 |
| Jy Doen Dit Weer | 2012 |
| Butterflies ft. Eden | 2015 |
| Spieeltjie | 2009 |
| Kyk Waar Is Ons Nou | 2009 |
| Net Vir Jou | 2015 |
| Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) | 2009 |
| Annatjie | 2009 |
| Vertel My | 2009 |
| Lovesong Letter | 2009 |
| Thank You | 2009 |
| Wie Is Jy | 2009 |