| Vertaal (originale) | Vertaal (traduzione) |
|---|---|
| Elke dag is ‘n raaisel | Ogni giorno è un mistero |
| Elke dag is prag en | Ogni giorno è magnifico e |
| En ons laat skyn en ons laat dit straal | E lo facciamo brillare e lo facciamo brillare |
| Ons is die skrywers en ons is die verhaal | Siamo gli autori e siamo la storia |
| Ons is die syfers wat die kode vertaal | Siamo i numeri che traducono il codice |
| Soos ons wandel deur die wolke | Mentre camminiamo tra le nuvole |
| Plant ons land en sand | Pianta la nostra terra e sabbia |
| Neem my af, neem my op, neem my hand | Portami giù, portami su, prendi la mia mano |