| Die Kleur Van My Vel (originale) | Die Kleur Van My Vel (traduzione) |
|---|---|
| Na al wat ek is en wat ek kan doen | Dopo tutto quello che sono e quello che posso fare |
| My hande draai skroewe om geld te kan soen | Le mie mani girano viti per baciare soldi |
| Ek sweet elke dag sodat ons kan bestaan | Sudo ogni giorno così possiamo esistere |
| Van sewe tot vyf laat die bure vergaan | Dalle sette alle cinque muoiano i vicini |
| En elke man hier hou net aan om te bid | E ogni uomo qui continua a pregare |
| dat daai leiers van ons nie op straat sal laat sit | che quei nostri capi non ci lascino sedere per strada |
| Maar ek weet, dis nou my beurt | Ma lo so, ora tocca a me |
| Maar hierdie hande | Ma queste mani |
| Hierdie hande werk vir jou | Queste mani lavorano per te |
| Maar my land, o hierdie land wil my nie hou | Ma il mio paese, oh questo paese non vuole tenermi |
