
Data di rilascio: 26.07.2010
Etichetta discografica: Coleske Artists (Pty)
Linguaggio delle canzoni: afrikaans
My Kreet(originale) |
Is jy gebore? |
Donker Afrika se kind |
Voel jy verlore? |
Voel dit is nie eers jou skuld? |
Maar jy moet aanhou glo |
Nooit ooit vergeet |
So staan ons saam |
As jy voel jy staan alleen |
En almal se jy kan nie wen |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet |
Jy moet weet jy’s nooit alleen |
Die Afrikaner het `n stem |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet |
Soek jy na rede? |
Om in Afrika te bly |
Soek jy na vrede? |
Soek net die lewe in die stry |
Maar jy moet aanhou glo |
Nooit ooit vergeet |
So staan ons saam |
As jy voel jy staan alleen |
En almal se jy kan nie wen |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet |
Jy moet weet jy’s nooit alleen |
Die Afrikaner het ‘n stem |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet |
As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer |
As jy voel jy staan alleen |
En almal se jy kan nie wen |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet |
Jy moet weet jy’s nooit alleen |
Die Afrikaner het ‘n stem |
As jy my vra sal ek jou dra |
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet |
(traduzione) |
Sei nato? |
Il figlio dell'Africa oscura |
Ti senti perso? |
Senti che non è nemmeno colpa tua? |
Ma devi continuare a crederci |
Mai e poi mai dimenticare |
Questo è il modo in cui stiamo insieme |
Se ti senti in piedi da solo |
E tutti dicono che non puoi vincere |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue, attraverso il sudore, senti il mio grido |
Dovresti sapere che non sei mai solo |
L'afrikaner ha una voce |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue, attraverso il sudore, senti il mio grido |
Cerchi una ragione? |
Per restare in Africa |
Cerchi la pace? |
Cerca la vita nella lotta |
Ma devi continuare a crederci |
Mai e poi mai dimenticare |
Questo è il modo in cui stiamo insieme |
Se ti senti in piedi da solo |
E tutti dicono che non puoi vincere |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue attraverso il sudore, senti il mio grido |
Dovresti sapere che non sei mai solo |
L'afrikaner ha una voce |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue, attraverso il sudore, senti il mio grido |
Se dai il massimo, io do sempre di più |
Se ti senti in piedi da solo |
E tutti dicono che non puoi vincere |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue attraverso il sudore, senti il mio grido |
Dovresti sapere che non sei mai solo |
L'afrikaner ha una voce |
Se me lo chiedi ti porterò |
Attraverso il sangue, attraverso il sudore, senti il mio grido |
Nome | Anno |
---|---|
De La Rey | 2009 |
Afrikanerhart | 2009 |
Die Kaplyn | 2009 |
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
Lenteblomme | 2009 |
So Waai Die Wind | 2009 |
Stuk Van Jou | 2009 |
Op Walvisbaai | 2009 |
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
Soutwater | 2014 |
Jy Praat Nog Steeds My Taal | 2009 |
Die Kleur Van My Vel | 2009 |
Sink Of Swem | 2009 |
Jou Pa Is Hier | 2009 |
Pa En Seun ft. Bok van Blerk | 2009 |
68 Chevy (Minki) | 2009 |
Platteland | 2010 |
Bmx En Bende | 2010 |
'n Goeie Man | 2010 |